Testimonials

10 July 2014

Dear 1st Tek Electrical

Service excellence

On behalf of Nedgroup Insurance Company (Nedic) management, we would like to thank you for the excellent service you provided for our client. This is what our client had to say:

‘Although this claim took 4 months to be resolved, the 1st Tek Team allocated were fast, efficient, professional and very friendly! A job well done!!!’

Nedic is committed to top-quality service for our clients. Your service is highly appreciated, and the growth we’ve experienced over the years is because of the excellent service you have rendered to our clients who faithfully support our business. Nedic staff would also like to take this opportunity to thank you for your support and for making our clients happy.

We appreciate your professionalism and we’ll do our best to continue doing business with you.

Keep up the good work.

Yours sincerely

MAnees Vazeer

Managing Director


23 May 2014

Good afternoon,

I would just like to report / feedback, your Technician was very professional and delivered excellent service. Please thank your Technician and to your company for your quick and excellent service, I really appreciate it.

Kind regards,

Manda


27 Oktober 2013 het ‘n waterpyp ingegee by die woning.

1sttek se loodgieters het kom help.  28 Oktober is nuwe pype gelê.

Daar was ongelukkigheid oor die werk wat gedoen is.

Mnr. S. Duvenhage het ‘n baie indrukwekkende werk verrig 3 November 2013.(Sondag)

Namens al die inwoners by die woning ‘n woord van dank aan S. Duvenhage wat bereid was om in sy eie privaattyd na die woning te gaan om herstelwerk te doen.

Hy was baie hardwerkend!, behulpsaam en vriendelik.  Ek sal hom aanbeveel vir enige een wat kwaliteit dienste verlang.

Dankie

Mev H Gerber


7 June 2013

Good day,

We would like to thank you for excellent service rendered by connection of our generator.

We are very satisfied.

Regards

JL Pretorius

Suiderberg


22 May 2013

Thank you guys for excellent service i received from you.
To the team, yourealy changed my thoughts about service provider ,I’m happy the my insurance chose you on my behalf.

ML Radebe


18 February 2013

Beste Julia

Julle vinnige reaksie asook die tegnikus wat Vrydagmiddag al by ons huis ‘n draai gemaak het maak onaangename ondervindings soos huisbrake sommer makliker om te hanteer.

Baie dankie vir die kwotasie.

Ons kontak julle sodra die versekering uitgesorteer is.

Groete
Cecilia Bouwer
Human Resource Manager
Rovos Rail


07 February 2013

Dear Derek

Company: 1st Tek Electrical

Re: Service Excellence

On behalf of Nedgroup Insurance Company management, we would like to thank you for the excellent service you provided our client U Fobian – NED13115234.

“WoW…How is that for quick service from our contractor. Claim sent to them today at 11:31am, quote received and authorised today at 15:07pm. Thank you 1st Tech – this is good service. Keep it up!”

NEDIC staff is very much committed to providing top quality service to our clients, your service is much appreciated, and the growth we’ve experienced over the years is because of the excellent service you have rendered to our clients who faithfully support our business. We appreciate your professionalism and we’ll do our best to continue doing business with you.

Lastly, NEDIC staff would also like to take this opportunity to thank you for your support and making our clients happy.

Keep up the good work.

Anees Vazeer
Managing Director


23 January 2013

Vir Aandag: Liezl

Baie dankie vir julle moeite om vir ons die inspeksie te doen en die verslag te skryf – en dan nog gratis ook.

Die loodgieter was ook op die kop betyds by die perseel. Dis beter as enige ander loodgieter waarmee ons nog moes werk van Aug 2001 af.

Ons was nog – van die elektrisiteitswerk verlede jaar af – nog net tevrede met jul diens.

Baie dankie weereens.

Groete,
Helene
APTrans (SATI) / APVert (SAVI)


14 December 2012:

Just a short note to say thank you for the good service and for the prompt and efficient service that we had from 1st tek Electrical when they came to change globes in my house.

Marchelle did the job quickly and effectively and my wife and I are very satisfied.

I will certainly put 1st tek in my file for should I need any electrical work in the future.

Thank you

Greville Sheard


11 October 2012:

Vir die afgelope 4(vier) jaar gebruik ek die dienste van ”First TEK” (1TEK.) Na n periode van frustrasie en pyn met dienste maatskappye wat patetiese diens lewer, is ek aanbeveel deur n vriend om hulle te gebruik. Wat n bries van vars lug! Die staf is altyd vriendelik en behulpsaam. Die elektrisieens en loodgieters proffesioneel met n trots in hulle werk en sal sonder om te huiwer : ”–die ekstra myl loop” om n klient te help.

Ek beveel met graagte hierdie maatskappy aan enigiemand aan.

Callaghan
Capital Park
Pretoria


8 October 2012:

Isabel,

Ek wil vir jou baie dankie se vir julle goeie diens, en dit op n Saterdag-aand, EK WAARDEER DIT BAIE!!!

Ons het ‘n Eiendomsagentskap in Centurion, ek sal verseker van julle diens gebruik maak.

Dankie
Marietjie
PROPERTY DEN


28 September 2012:

Goeie middag,

Ons wil weereens baie dankie sê vir die puik diens wat julle vir ons gelewer het, veral rondom die ongeluk uit die plafon. Dis goed om te weet dat daar wel nog maatskappye is wat sulke goeie diens lewer.

Vriendelike groete,

Helene en Willie vd Westhuizen

Heléne van der Westhuizen
APTrans (SATI) / APVert (SAVI)
Language Practitioner / Taalpraktisyn


16 August 2012:

Great service from you and your company – 1st time in a long time I’m satisfied with a plumber’s work. Compliments to your technician for his knowledge and insight in helping me fix the correct problem, instead of my suggestion of moving the pressure valve around.

Will definitely use you again in future.

And please pass the compliment to your CEO or Manager?

Regards,
Koot de Klerk
Strategic Account Manager (Retail)
Bytes Managed Solutions


13 July 2012:

Goeie more

Baie dankie vir u spoedige en bevredigende diens.

Kobus Swart


24 June 2012:

Vir aandag: Liezl

Baie dankie vir julle vinnige reaksie!

Groete

Kobus Vorster


20 June 2012:

Vir wie dit mag aangaan:

Dankie Johannes, vir uitmuntende werk!

Graag wil ek met hierdie skrywe vir Johannes bedank vir uitmuntende werk!

Soos julle weet het die herstel van die interkomstelsel hier by ons by Arkansasstraat 530, uiters baie probleme gegee. Maar deur dit alles het Johannes sy meer as beste gegee, en hiervoor wil ons hom graag bedank.

Hy toon ‘n ongelooflike mate van werksetiek, proffesionaliteit en lojaliteit.

Ek glo dat hy ‘n aanwins vir julle onderneming is.

Ek hoop van harte dat julle hierdie skrywe persoonlik aan hom sal oordra.

Baie dankie.

Vriendelike groete
Tania vd Merwe


Dankie vir die goeie wyse en bekwaamheid dat u persoon (ek dink sy naam is
Francois) opgetree het by ons gisteraand.

Ons waardeer dit baie

Groete
Sarel Snyman.

 

 


 

css.php